Folk Tale

Die Leeu en die Muis

Translated From

The Lion and the Mouse

LanguageEnglish

Other Translations / Adaptations

Text titleLanguageAuthorPublication Date
Løven og musaNorwegian__
Lejonet och musenSwedish__
An Leòmhann agus an LuchagScottish Gaelic__
De leeuw en de muisDutch__
Der Löwe und die MausGerman__
Il Leone e il TopolinoItalian__
Lauva un PeleLatvian__
Το λιοντάρι και το ποντίκιGreek__
Лев и МышьRussian__
Lõvi ja HiirEstonian__
Aslan ve FareTurkish__
O Leão e o ratoPortuguese__
El león y el ratónSpanish__
狮与鼠Chinese__
Лъвът и мишкатаBulgarian__
Lew i MyszPolish__
O león e o ratoGalician__
Лав и мишSerbian__
Le lion et la sourisFrench__
Leul şi ŞoareceleRomanian__
El lleó i el ratolíCatalan__
Leijona ja hiiriFinnish__
האריה והעכבר Hebrew__
Lev a myšCzech__
ATU075
LanguageAfrikaans
OriginEngland

'n Slapende leeu word in sy leplek wakker gemaak deur 'n muis wat oor sy gesig hardloop. hy verloor sy humeur en gryp die muis met sy klou en was oppad om hom te vermoor. Die muis, doodbang, smeek hom droewig om sy lewe te spaar. "Asseblief laat my gaan," huil hy, "en op 'n dag sal ek jou beloon vir jou vriendelikheid." Die idee dat 'n onbeduidende wese ooit in staat sou wees om iets te doen vir hom amuseer die leeu so baie dat hy hard moes lag. en met 'n goeie gemoed laat hy hom gaan. Maar die muis se kans het uiteindelik gekom. Op 'n dag raak die leeu vasgevang in 'n net wat daar neergelê is deur jagters vir wilde diere en die muis het sy brulle van woede gehoor en herken en het na die plek gehardloop. Sonder verdere uitstel het hy aan die werk gespring om die toue met sy tande deur te knaag, en gou genoeg slaag hy daarin om die leeu vry te maak. "Daar!" het die muis gesê, "jy het gelag toe ek gesê het dat ek jou sal beloon: maar nou sien jy, selfs 'n muis kan 'n leeu help."


Text view